Die Speelgroepie hou troeteldiere-dag

11 Augustus 2017

Die kleuters van die Speelgroep het groot pret gehad verlede week toe hulle hul troeteldiere kon skool toe bring. Hulle het mekaar van hul troeteldiere vertel en het die geleentheid gehad om self van nader met die diere kennis te maak.


Comments

Popular posts from this blog