Krieketuitslae vs Dr Havinga (14 Aug - 17 Aug)

Ons o/10-span wen met 15 lopies en die tweede-span wen met 48 lopies.
Die krieketsterre van die dag was die 0/11-span wat met 221 lopies wen!
Op die foto's is Henricus Meyer en Dylan Potgieter wat beide 100-talle geslaan het, asook die res van die o/11-span. Baie geluk aan die seuns en hul afrigters.

Comments

Popular posts from this blog