Ons hokkie-spanne doen dit weer!

Horison is baie trots op ons vier ons hokkie-spanne wat almal hul liga-wedstryde teen Helderkruin gewen het.
o/10-Span wen 4 - 2                o/11-Span wen 7 - 0                   o/12-Span wen 2 - 0                o/13-Span wen 3 - 0
Baie geluk aan al die spelers en hul afrigters!

Comments

Popular posts from this blog