Ons hokkie-bokkies doen dit weer! Horison is trots op al 6 ons hokkie-spanne wat  op Donderdag 10 Augustus hul liga-wedstryde teen Charter House gewen het. Hou so aan meisies.

Ons hokkie-bokkies doen dit weer!
Horison is trots op al 6 ons hokkie-spanne wat almal op Donderdag 10 Augustus hul liga-wedstryde teen Charter House gewen het. Hou so aan meisies.

Comments

Popular posts from this blog